Suid-Afrika se nuwe waarnemende hoofregter is aangestel. Dit is Adjunkhoofregter Raymond Zondo, voorsitter van die Zondo-kommissie, waar hy die ondersoek na staatskaping lei.
Adjunkhoofregter Raymond Zondo, wat Gekla het hy kan nie Byhou nie, gaan ook as Hoofregter van Suid-Afrika Waarneem!
Enjoyed this post? Share it!
Stelsel Regter Aangestel om te Ondersoek of die Stelsel, vir Covid-19 in die Komende Verkiesings kan Misbruik?
Gegewe die debakel wat sommige van ons, wat verby die growwe blatante sensuur gesien het, in die Amerikaanse Presidentsverkiesing, met die sistemiese en massiewe kiesersbedrog, is dit byna seker dat die ver linkses die stelsel in SA gaan probeer kul, soos die Demokrate in die VSA gedoen het met BLM en Antifa. In ‘n duidelike poging om skoon en onpartydig voor te kom, het die ANC se OVK vir Dikgang Moseneke, ‘n voormalige adjunkhoofregter, aangestel om te ondersoek of COVID-19 ‘n vrye en regverdige verkiesing sal belemmer.
Enjoyed this post? Share it!
#Holodomor Kopieer Ramaphosa die Doelbewuste Hongersnood Plan van Joseph Stalin en Gebruik Covid-19 om die Wit Paddas Vinniger te Kook?
Ons kyk na die ANC se stap-vir-stap plan om etniese suiwering in Suider-Afrika te bewerkstellig, aangesien dit blyk dat die ANC die COVID19 krisis gebruik om ander bose doelwitte soos hongersnood, werkloosheid en blankes uit besigheid te sit! Die ANC gee nie net slegs COVID19 hulp aan BBSEB-ondernemings nie, wit plakkers kry ook nie kospakkies nie, maar nou beplan die Afrikaanse hater, die rassistiese, Panyaza Lesufi om op skenkings van die Afrikaner NGO’s beslag te lê, en dit aan swartes te gee! Dit alles, saam met die ontkenning van plaasmoorde, die verbod op plaaspatrollies, onteiening van blanke grond sonder vergoeding, wittes van die werkplek en tersiêre opleiding met SEB-wette te verbied, en voortdurend die ou verlede op te grawe om blankes as sleg te skilder, plus Ramaphosa se ‘kokende paddas’ uitlating onthul ‘n bose Sowjet-Unie-styl veldtog vir etniese suiwering, soortgelyk aan Stalin se Holodomor.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hooggeregshof in Gauteng sê Rassisme is Wettig! ANC Kan COVID-19 Noodhulp Slegs aan BSEB Besighede Toeken! Solidariteit Gaan Appèl by Konstitusionele Hof…
Die ANC en die hooggeregshof in Gauteng het gesê die ANC regime mag rasgebaseerde kriteria gebruik wanneer daar besluit word watter besighede COVID-19 noodhulp ontvang. Dit van dieselfde regering wat die mense met die inperking geforseer het om hul besighede te sluit, en wat met trots verklaar het dat Corona Virus nie diskrimineer tussen rasse nie! Weereens sien ons hoe die ANC regime die COVID-19-pandemie gebruik om mense uit die sakewêreld te stoot en op die straat en welsynsafhanklikheid te plaas, want dit is die kommunistiese manier…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit regter wat aansoek gedoen het vir ‘n pos by die Appelhof, bepleit transformasie
‘n Wit regter wat aansoek gedoen het vir ‘n pos by die Appelhof, Pieter Meyer, het tydens ‘n onderhoud vir die pos gesê: “Ek glo absoluut in transformasie”.
Meyer is een van nege kandidate wat aansoek doen vir drie poste by die Appelhof.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opvolg: Groot-Brakrivier moord – Man (27) skuldig aan Human-moord
Die beskuldigde in die dubbele moord op ’n egpaar van Groot-Brakrivier is Donderdag skuldig bevind op aanklagte van moord en roof met verswarende omstandighede. Tamsanqa Sishuba (27) is in hegtenis geneem kort nadat die sogenaamde meesterbrein agter die moord, Lebohang Lekoro, oftewel Steven, vermoedelik landuit gevlug het. Hy word steeds deur die polisie gesoek en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boeremag Saak Onregverdig en Buite Proporsie. Pretorius-broers vra persoonlik verlof tot appèl na 14 jaar
Die twee Pretorius-broers wat deel van die sogenoemde Boeremag was het persoonlik verlof tot appèl gevra na nagenoeg 14 jaar in gevangenis. Die Boeremag saak, wat baie gesien het as wraak vir mandela se gevangeskap, en as ‘n klug deur die ANC se korrupte Intelligensie diens, om meer “Slush Funds” in te palm, het vandag, Maandag 26 September..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.