Diewe het Dinsdagoggend by Harmony Gold se Kalgold-myn ingebreek en 12 kg se goud gesteel.
Continue reading…
12 kg se goud word uit kluis by Harmony Gold gesteel
Enjoyed this post? Share it!
Polisiekonstabels in hof ná rooftog by supermark in Standerton
Vier polisiekonstabels wat na bewering op 7 Januarie ’n supermark in Standerton beroof het, is Woensdag in die landdroshof op borgtog van R1 000 elk vrygelaat.
Enjoyed this post? Share it!
Egpaar van Marquard wreed aangeval in rooftog
‘n Landbou-adviseur en sy vrou van Marquard in die Vrystaat is in ‘n stabiele toestand in ‘n Bloemfonteinse hospitaal nadat hulle Saterdagnag in ‘n rooftog wreed in hul huis aangeval en met die dood gedreig is. Lourie van der Merwe en sy vrou Celia se dogter Ilse Botha het gisteraand aan OFM-nuus gesê die rower..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde vrou van Stellenbosch in plaashuis aangeval, honde doodgesteek
Haar ma se aanvallers het haar vermoedelik ingewag. Só het Marlene Botha van Durbanville Maandag gesê nadat haar ma, Susan Joubert (87), Sondag kort ná 16:30 deur vermoedelik drie of vier aanvallers in haar huis op die plaas Aan-Den-Weg, buite Stellenbosch, aangeval en van haar besittings beroof is. Haar ma se twee honde is deur..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers dreig om vyfjarige meisie in oond te druk tydens huisrooftog
Vier booswigte het ’n gesin gedreig om ’n vyfjarige kleuter in die oond te druk as die gesin nie hul versoek gehoorsaam om waarde volle items aan hulle te oorhandig tydens ’n huisrooftog nie. Die voorval het afgespeel Dinsdag oggend omstreeks 08:45 in Old Inandaweg in Verulam in KwaZulu-Natal. Volgens ’n verklaring van Reaction Unit..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewapende rowers slaan toe op Port Elizabethse lughawe
Twee gewapende rowers het Dinsdagoggend vroeg veiligheidswagte by die Port Elizabethse lughawe met vuurwapens aangehou voordat hulle met ʼn onbevestigde bedrag kontant op die vlug geslaan het. Die rooftog het glo by die Suid-Afrikaanse Lughawensmaatskappy (Acsa) se kantoor oorkant die Wimpy-restaurant plaasgevind. Kol. Priscilla Naidu, woordvoerder van die polisie, het gesê twee werknemers was omstreeks..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Skote klap in Grove Mall sentrum in Pta – Verdagte in hospitaal vasgetrek
ʼn 23-jarige man is in hegtenis geneem in verband met sy beweerde betrokkenheid by Donderdagoggend se rooftog by The Grove Mall in die ooste van Pretoria. Kapt. Daniel Mavimbela, woordvoerder van die polisie, het gesê die verdagte is Donderdagaand in die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in hegtenis geneem toe hy mediese hulp gesoek het. Volgens Mavimbela..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Burgemeester se lyfwag wil rower fnuik, skiet sesjarige kleuter
Die lyfwag van ’n Oos-Kaapse burgemeester is in hegtenis geneem nadat hy glo sy wapen op ’n rower gerig het, maar ’n sesjarige kind raakgeskiet het. Die man (31) is een van die lyfwagte wat vir Thobeka Bikitsha, Mnquma-munisipaliteit se burgemeester, werk. Die skietvoorval het volgens die polisie Saterdagaand omstreeks 20:30 by Resevoir Hills se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veertienjarige Tiener van Brenthurst met vuurwapen aangehou tydens huisroof
Vyf mense wat hulself voorgedoen het as werknemers van die Ekurhuleni Metro het laas week ‘n 14-jarige tiener in sy ouerhuis met vuurwapens aangehou en weggekom met goedere ter waarde van ongeveer R8000. Die voorval het omtrent 2.30nm in De Wetstraat, Brenthurst plaasgevind. Volgens die seun se pa (41) was hy alleen by die huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvallers brand los op egpaar in Cullinan-omgewing
ʼn Vrou is vroeg Woensdagoggend in haar voet gewond toe twee aanvallers toegang tot hul plaas in die Cullinan-omgewing verkry en op haar en haar man losgebrand het. Ao. Johan van Byk, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het net ná 01:00 plaasgevind. Relien Badenhorst, huisvriende van Johan “Jorrie” en Leanda Jordaan wat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kafee naby Klapmuts deur 13 gewapendes rowers beroof
Kort ná die moord op die boer Joubert Conradie twee weke gelede het gewapende rowers Sondag op die Windmeul-kafee in die Klapmuts-omgewing toegeslaan. Inwoners is in ’n WhatsApp-boodskap oor die rooftog omstreeks 13:30 ingelig en gemaan om nie die verdagtes te nader nie. Hoewel beperkte inligting in die boodskap beskikbaar was, is geskryf dat twee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man op Balfour-plaas,Mpumalanga geskiet tydens plaasaanval
ʼn Man is Vrydagaand glo sonder enige waarskuwing geskiet toe hy by sy huis op ʼn plaas in die Balfour-distrik in Mpumalanga ingestap het. Kol. Mtsholi Bhembe, woordvoerder van die polisie, het gesê David Streicher is ná die voorval na ʼn hospitaal gehaas. Volgens inligting op sosiale media is David in sy gesig geskiet, maar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.