Dood om elke draai in SA: Die 21-jarige inwoner van Mosselbaai, Rikus Raath, is op Saterdag 5 Junie 2021 gevoelloos by ‘n verkeerslig in Louis Fourie Weg doodgesteek, toe hy koelbloedig deur twee rowers vermoor is, terwyl hy die 200 meter van sy huis by The Lofts, na die Total-garage geloop het om melk te koop.
“Saggeaarde Enigste Seun”, 21-jarige Blanke Vermoor vir sy Selfoon Terwyl hy Melk in Mosselbaai Gaan Koop het!
Enjoyed this post? Share it!
Barbare dreig om vrou te vermoor toe man terugbaklei tydens huisbraak in Langebaan
Tommy Swift (59)en sy vrou, Maureen (52), is Saterdag in die vroeë oggendure deur drie mans in hul huis in Myburghpark, Langebaan, oorrompel, vasgebind, herhaaldelik aangerand en beroof is. Die egpaar het drie jaar gelede van Gauteng na die Weskus verhuis. “My vrou is getraumatiseerd en baie seer gemaak. Hulle het ons hondjie op haar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gee die oom ’n Bells! Bejaarde man wat met kookwater gemartel is tydens aanval op hoewe in Kameeldrift skiet rower dood
’n Vermeende rower is Vrydagaand op ’n hoewe in Kameeldrift-Oos naby die Roodeplaatdam buite Pretoria doodgeskiet nadat hy en drie ander mans glo daar toegeslaan het. Hulle het glo ’n bejaarde man met kookwater gemartel en aangerand in ’n poging om ’n kluissleutel in die hande te kry, het ’n familielid aan Netwerk24 gesê. Nuus..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewapende bende beroof buitelandse studente tydens uitreikprogram by Mamelodi Oos-skool
‘N Groep van 19 internasionale studente en twee professore is by die Viva Stigtingskool in Mamelodi-Oos beroof. Die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het Maandag ‘n massiewe mansjag geloods op ‘n groep gewapende mans wat buitelandse studente beroof het by ‘n skool in Mamelodi, oos van Pretoria. Brigadier Mathapelo Peters, Gautengse SAPD-woordvoerder, het gesê die provinsiale kommissaris,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Weerlose blanke bejaardes in SA die teiken van boosaardige terroriste – Bejaarde paartjie word wreedaardig aangeval op kleinhoewe en met hamer aangerand
’n 89-jarige man en sy 57-jarige lewensmaat is Donderdag op hul kleinhoewe naby Marikana met ’n hamer aangeval. Drie rowers het by die paartjie se huis op hul kleinhoewe in die Barnardsvlei-omgewing ingebreek terwyl hulle geslaap het. Die rowers het geld en vuurwapens geëis, sê lt.kol. Amanda Funani, ’n polisiewoordvoerder in Noordwes. “Die man en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier gewapende terroriste is aangekeer na nadat hulle ’n vrou op KZN-plaas aanval en skiet
Vier gewapende rowers is Dinsdag deur die polisie in hegtenis geneem nadat hulle ’n vrou op ’n plaas in Dundee in KwaZulu-Natal gedurende ’n gewapende rooftog in die been geskiet het. Volgens kol. Thembeka Mbhele, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, is die vier verdagtes in Dannhauser in ’n rooi BMW aangekeer. “Die vrou is in die bobeen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste slaan toe:- ‘n ma, suster en meisie se harte is gebroke na die moord op hulle staatmaker
Nou moet Hansie se ma, Magda Bronkhorst, sy suster Rada Mari en sy meisie Marikie Prinsloo die pad verder stap sonder hul breëskouer-staatmaker.
SASOLBURG. – Maandag se hartroerende troosdiens by Kompas-gemeente na die moord op Hansie Botha (26)………
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Potchefstroom plaasmeisie veg vir lewe en dood met ses terroriste, om verkragting te voorkom
Potchefstroom plaasmeisie veg vir lewe of dood met ses rowers, maar hulle sal haar nie verkrag nie, sy sal veg tot die einde toe. Nanna Viviers is ernstig tydens ’n huisbraak in Bailliepark aangerand en is steeds in die hospitaal “Ek het haar sterk grootgemaak. Sy is ’n plaasmeisie en sy kan haarself verdedig.” So..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vier mans beroof winkel met speelgoed gewere
Vier verdagtes het Dinsdagmiddag ‘n Newton Park-winkel beroof kort nadat hulle speelgoedwapens van ‘n nabygeleë winkel gekoop het. Die voorval het omstreeks twaalfuur plaasgevind. Kapt. Sandra Janse van Rensburg, polisiewoordvoerder, het gesê twee mans het H2O International op die hoek van Kaapweg en 4de Laan ingestap en gevra vir die prys van water. Twee ander..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers buit 50 vuurwapens in rooftog in die Oos-Kaap
Die polisie het padversperrings in en om Port Alfred in die Oos-Kaap opgestel ná ’n gewapende rooftog Donderdagoggend, sê kapt. Mali Govender, polisiewoordvoerder. Die polisie sê twee gewapende mans het ’n onderneming in die middedorp ingegaan en ’n vrou in die kluis toegesluit voordat hulle met vuurwapens gevlug het. Govender sê die verdagtes het in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lewenslange letsels na rooftog, slagoffers vertel -En nou moet jy opstaan, jou lewe herbou, want misdaad is deel van ons lewens – ‘n letsel wat bly skaaf
“Ek weet nie hoe loop ‘n mens die pad vorentoe nie.” In haar woorde sien jy hoe wat gebeur het, stukkie vir stukke vreet aan mense wat die masker van “ok” wees dra, ná iets wat jou lewe so verander. Jy hoor die naakte vrees in Antoinette Smit, nagskofverpleegster by Sally Martin Park, se stem..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse marteling, verkragting en moord vind plaas gedurende plaasaanvalle in Suid-Afrika
Liberale, ANC-ministers en kommissarisse van polisie probeer almal dieselfde kwessie onder die mat vee: Plaasaanvalle op wit boere in Suid-Afrika is bloot deel van ‘n stygende misdaadgolf in die land. Dit is net ‘n vorm van geweld, niks meer nie. Witboere word nie vir rasse of politieke redes geteiken nie. Wat ’n klomp bog! Cyril..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.