Die bollie het letterlik in munisipale kantore in Vryburg gespat toe plaaslike inwoners se jare lange frustrasies oor voortslepende rioolprobleme en watertekorte oorgekook het