‘n Militêre kanon wat aan die SA nasionale weermag behoort, het Donderdag deur die hindernisse by die Supersport Park in Centurion deur geploeg en op die veld geëindig. Wedstryde en byeenkomste wat by die stadion geskeduleer word, sal nie verskuif of uitgestel word nie. Siphiwe Dlamini, woordvoerder van die SANW, het gesê die ongeluk het..
Continue reading…
Militêre kanon ploeg Supersport Park binne
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrikaanse Weermag – bron van misdaad
Posted on Leave a comment
In welke mate die SA Nasionale Weermag (SANW) verval het a.g.v. swak dissipline, gebrekkige toesighouding en korrupsie het dit inderwaarheid ‘n bron van bevordering van misdadige elemente geword. Die gevolgtrekking blyk uit die volgende uittreksel uit ‘n toespraak in die Parlement van dr. Pieter Groenewald van die VF Plus: “Die Minister van Verdediging het vroeër..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!