Hoeveel is Dood Omdat Ons Die Lesse van Geskiedenis Vergeet Het? Navorsers het in eksperimente gevind dat die koronavirus soveel as agt keer vinniger deur sonlig gedeaktiveer word, as wat die huidige teoretiese modellering voorspel, wat ‘n bietjie hoop bied om die gety van die pandemie om te draai. UC Santa Barbara assistent professor in meganiese ingenieurswese, Paolo Luzzatto-Fegiz, het ‘n ontleding gedoen van 2020-studies wat die effekte van verskillende vorme van UV-straling op die SARS-CoV-2 ondersoek het, en ‘n beduidende verskil gevind het. Maar dit is dan welbekend dat ‘n honderd jaar gelede is Spaanse Griep pasiënte se beddens buite geplaas in die son (foto)!
Continue reading…