Nie dat dit enige meningsvolle verskil vir ons sal maak nie, siende dat ANC elke maand deur SASSA vir hul stemme betaal, maar voormalige adjunkhoofregter Dikgang Moseneke het besluit dat plaaslike verkiesings, wat vir 27 Oktober vanjaar geskeduleer is, nie onder Covid-19-toestande vry en regverdig sal wees nie.
“Plaaslike Verkiesings Moet tot 2022 Uitgestel Word om Vry en Regverdig te Wees” – Moseneke
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika Nou Amptelik ‘n Onvolhoubare Sosialistiese Staat! 18 Miljoen (Derde van Bevolking) op Welsyn Onderhou deur net 14 Miljoen Belastingbetalers!
Een uit drie mense ontvang welsyn in ANC se SA! Die ANC het dit uiteindelik dit reggekry om ‘n eerste wêreld land heeltemal om te keer na ‘n sosialistiese humanitêre rampgebied, en self die ekonomie is nou heeltemal omgedraai! Onder die sosialistiese ANC regime het Suid-Afrika se aantal werkgeleenthede en maatskaplike toelaes, die afgelope twintig jaar effektief omgekeer, en dit is nie volhoubaar nie en is dus nou een van die land se grootste risikos, sê Nkosana Mashiya, uitvoerende hoof van Risikobestuur by Capitec.
Enjoyed this post? Share it!
Gevangenes, Poswerkers en Duisende in die Buiteland Ontvang Onwettige Covid Uitbetalings van ANC Regering Tydens Inperking!
ANC Minister Lindiwe Zulu sê 105 gevangenes en nog 4,276 mense wat buite SA woon, het tydens die nasionale inperking staatsubsidies vir Covid gekry.
Enjoyed this post? Share it!
Woede na R350 SASSA Gratifikasie Betaling Stop al is Mense Nog Werkloos Weens die ANC se Inperking!
Dit blyk asof “ander mense se geld” opgedroog het, en die sosialistiese ANC nie meer stemme kan koop met toelae nie. Woede is ontketen nadat die ANC regering die SASSA uitbetaling van R350 per maand aan werklose mense gestaak het.
SASSA het in ʼn verklaring gesê dat nuwe uitbetalings gestaak is, maar diegene wat nog nie verlede keer se uitbetaling ontvang het nie, steeds betaal sal word,
Enjoyed this post? Share it!
Vrystaatse Trokbestuurder Doodgekap in sy Kajuit met ‘n Panga! Die Lewe het Geen Waarde in Gedekoloniseerde Afrika nie!
#WaarIsUbuntu? GEDEKOLONISEERDE AFRIKA IS DODELIK! ‘n Blanke vragmotorbestuurder is met ‘n panga in sy kajuit doodgekap, toe hy by ‘n vragmotorstop in Verkeerdevlei in die Vrystaat geslaap het. Die paar items wat die moordenaars gesteel het, sou hulle nie langer as ‘n dag lank voer nie! Is dit die waarde van die lewe van ‘n vragmotorbestuurder en vader van twee, wat ‘n belastingbetaler en konstruktiewe lid van die samelewing is, wat die kos en goedere vervoer, wat hierdie primitiewe moordenaars in winkels koop, met die min kontant waarvoor hulle hom vermoor het? Ondanks al die BBSEB-, SASSA- en liefdadigheidsuitdelings aan hulle? Bheki Cele en ANC meen 56 moorde per dag is net ekonomiese misdade, en dus niks om oor bekommerd te wees nie, want hul polisiemag spandeer meer tyd om die misdadigers te beskerm en om arbitrêre onsinnige Covid19-regulasies toe te pas!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika Steek China Verby met Covid19 Infeksies! Was Ramaphosa te Hard, te Vroeg, te Lank? Maak dit Selfs Saak?
Suid-Afrika is in die 20ste plek vir Corona Virus infeksies en het verby die sielkundige mylpaal gegaan om die infeksiegetalle van China verby te steek, waar dit alles begin het. Gelukkig is die sterftes (waarvan ons weet) relatief laag, wat waarskynlik daartoe bygedra het dat die media en die ANC regering ‘n mate van apatie wys. Die hoofstroommedia en die ANC-regering was meer bekommerd oor die invoer van linkse propaganda uit die VSA, oor ‘n dwelmverslaafde, swart pornograaf wat per ongeluk gesterf het terwyl hy gewelddadig teen arrestasie geveg het. Dekking van geslagsgeweld is ook geprioritiseer, aangesien SA ‘n wêreldleier is in die meeste soorte geweld. Mense is ook desperaat om die Covid19-hulp wat Ramaphosa en ANC so luidrugtig belowe het, te ontvang, maar hulle moes beter weet as om marxiste te glo.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Doelbewuste Verliese: Regstellende Aksie en SEB, ‘n Bedrog Wat ‘n Hele Land en al sy Staatsondernemings Bankrot Gemaak Het! Toegelaat om Sakke Geld te Steel Net Omdat Hulle Swart is, Maar GEEN Waarde Byvoeg Nie!
Daar was nog nooit so ‘n groot bedrog op hardwerkende belastingbetalers, as wat die swart meerderheid bevolking van Suid-Afrika gepleeg het nie. Stel jou voor dat jy iemand ken wat bestuurder by ‘n staatsbeheerde diens is, en omdat jy swart is (en waarskynlik ook ‘n ANC-lid), kan jy ‘n winsopslag van byvoorbeeld 10% by die SOE se dienste of produkprys byvoeg en dan dit laat inbetaal in jou bankrekening. Jy sit dan agteroor en die geld rol in. Deur jou swartheid te verkoop aan die staatsentiteit, om dit SEB geloofwaardigheid te gee, word jy ‘n miljoenêr… jy werk nie, jy steel net.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sassa hoof onder OB se vergrootglas na beskuldiging dat hy sy mag misbruik het vir finansiële gewin
Beskuldigings word gemaak dat Themba Matlou, wat aan die hoof staan van die Sosiale Sekuriteit Agentskap (Sassa) in Sentraal Transvaal, sy kantoor gebruik het om ’n veldtog te voer vir ’n provinsiale posisie in die ANC. Bewerings word ook gemaak dat hy die staat se bronne en finansies gebruik het vir die veldtog, en die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Seks onderrig te vêr gevat? Randfonteinse Hoërskool het 34 swart leerlinge wat swanger is – Aansoeke vir SASSA toelae gaan nou weer baie wees
’n Hoërskool in Randfontein het nie minder as 34 swanger leerlinge wat steeds in die skoolbanke sit om hulle standerd te probeer slaag. Volgens ingeligte bronne is een uit elke 18 vroulike leerlinge in die skool swanger, en alle moonlike maatreëls wat getref word is nutteloos. Die skool beskik oor ’n eie kliniek, ’n afdeling..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
12 432 SASSA begunstigdes bedrieg van maatskaplike toelaes wat gesamentlik R21miljoen beloop
Minister van maatskaplike ontwikkeling, Lindiwe Zulu het Dinsdag in ’n parlementêre antwoord bekend gemaak dat daar sowat 20 787 bedrogsake teen 28 Junie vanjaar by die Poskantoor geregistreer is. Verder het dit ook aan die lig gekom dat 12 432 pensioentrekkers asook ander begunstigdes die afgelope jaar uit hul maatskaplike toelaes wat gesamentlik meer as..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Pensioenarisse van Sassa: Kry blitsig jou goue kaart
Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid (Sassa) het sy kommer uitgespreek oor begunstigdes met ou kaarte.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Poskantoor se uitvoerende bestuurder verdien ‘n uitspattige bedrag van R 4,2 miljoen, tog kan daar nie toegesien word dat pos betyds afgelewer word
SA Poskantoor se uitvoerende bestuur staan nie terug vir ander entiteite as dit by vergoeding kom nie. M Barnes die HUB verdien R 4,2 miljoen, LO Kwele HOO verdien R 2,6 miljoen en hul vorige HIO het R 2,1 miljoen verdien per jaar. Dit by ‘n entiteit wat nie kan toesien dat pos betyds afgelewer..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.