Jou belasting word gebruik om vir Sisi te voorsien van Sassa, maar Sisi koop nie kos nie, Sisi koop dop! Lekker Souf Efrika!
Continue reading…
Jou belasting word gebruik om vir Sisi te voorsien van Sassa, maar Sisi koop nie kos nie, Sisi koop dop! Lekker Souf Efrika!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Van die tientalle psigiatriese pasiënte wat steeds soek is nadat hulle uit Life Esidimeni-klinieke verskuif is, word 18 se Sassa-toelaag steeds maandeliks getrek.
Die Gautengse departement van gesondheid het verlede week gesê hy soek nog na 48 pasiënte nadat hy verlede jaar gesê het hy weet nie waar 59 van die voormalige Life Esidimeni-pasiënte is nie.
Enjoyed this post? Share it!