Geld wat onregmatig spandeer is op Patricia de Lille se sekuriteit opgradering sal afgeskryf word. Die bedrag is ‘n skamele R140 000.
Daar was glo te veel rolspelers betrokke en geen enkele persoon kon uitgewys word as die oortreder nie. Intussen is ‘n verdoemende verslag van meer as 2,000 bladsye uitgebring rondom onreëlmatige optredes deur De Lille, Brett Herron en Melissa Whitehead(tans geskors).
Politieke ontleders seq die optrede van die DA beheerde stadsraad toon dat daar geen verskil is oor korrupsie as waaraan die ANC hulle reeds skuldig gemaak het nie.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…