Sipho Maselane , ‘n raadslid vir wyk 9 in groter Pretoria, is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die verkragting van twee minderjarige meisies en twee vrouens. Hy het ook sy slagoffers beroof na die verkragtings. Al hoe meer gevalle kom voor van regeringslui wat in raadsale sit en besluite neem oor burgers se lewens. Deur:..
Continue reading…
ANC raadslid gevonnis vir verkragting en roof
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!