Hoërskool Driehoek: Parlementêre antwoord bevestig gebrekkige onderhoud deur Lesufi – gewone mense en leerders moes ly weens die ANC wat nie vir almal regeer nie en minderhede teiken vir hulle eie gebreke