Eskom is glo tegnies bankrot en sy R420 miljard skuldlas maak tans 15% van die land se skuld uit – ANC het baie om te verduidelik aangesien hierdie sukkelende staats entiteit in die apartheidsbewind hoogs suksesvol en operasioneel was

Eskom misluk as kragvoorsiener, beurtkrag en onopgeleide werkers dra by tot die swak funksionering

Vat so ou Zumatjie! – Zuma moet nog steeds skuld van sowat R82 000 betaal op Nkandla VBS-lening al is bank gelikwideer

Munisipale bestuurders, wat tientalle tegniese bankrot munisipaliteite insluit, verdien nou R3,9 miljoen per jaar om eintlik niks te doen

Wanbesteding veroorsaak dat Vrystaat munisipaliteite R440 miljoen in rooi is