ANC-regime is vrot van skuld, binnelandse skuldlas beloop meer as R7 miljard en dit alles vir SBE reddingsboeie

Ramaphosa keur nuwe wet goed wat miljoene mense bevry van skuldlas – daar word egter bespiegel dat dit hoofsaaklik anderskleuriges gaan wees wat weereens bevoordeel word uit nuwe wetgewing

SA geldeenheid nou slegste in wêreld – ANC die skuldige party vir vertoning, grondonteienings beleid asook bedrog en binnegevegte is aan orde van die dag

Eskom wil so wrintie waar nóg ’n kragstasie bou – dit terwyl hy spartel om sy Medupi- en Kusilekragstasie te voltooi en operasioneel te kry

Staatskas plundering gaan voort – jou belastinggeld gaan Eskom met ’n verdere R59 miljard befonds

Galgehumor sê dat ANC-regime SA se skuldlas kan verminder deur BTW na 20% te verhoog – niemand hou tred met die feit dat korrupsie die oorsaak is van skuldlas

Skuldlas van byna R1 miljoen slaan Malema vuisvoos

Rommelstatus wink vir Mangaung Metro met laste wat bates oorskry;  amptenare  ontvang ruim salarisse en selfoon toelae,  terwyl vlak van dienslewering swak vertoon

Reguleerde korrupsie by Eskom word beloon met verhoging in kragtariewe van 15% by munisipaliteite regoor SA

Gelieg van Eskom duur voort- verbruikers kan hulle klaarmaak vir nog baie dae van beurtkrag, en verdere agteruitgang van die ekonomie – Elke dag se beurtkrag laat skuldlas met R2 miljard styg

Lede van parlement beskuldig Eskom dat hy SA gyselaar hou en geld probeer afdwing van die belastingbetalers wat reeds gebuk gaan onder swaar skuldlas van ANC regering

Danksy die regerende ANC regime gaan dit sleg met SA – vooruitsigte word al donkerder met Eskom wat die land al dieper in die skuld dompel met beurtkrag