VIDEO: Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, vra dat Suid-Afrika Kuba se Mensehandel met Kubaanse Mediese Werkers Moet Stop deur Hulle Direk te Betaal!

Hoeveel het ANC vir Kubaanse Medics Betaal? Kubaanse Diktatuur Hou Meeste van Dokter’s Verdienste, en Maak Twee Keer Soveel uit Dokters in die Buiteland as van Toerisme in 2018!

Juju Malema is ook ‘n immigrant uit Afrika, wonder waarom nou skielik?