Nzimande sal nie toelaat dat Afrikaans-gebaseerde beroepskollege, Sol-Tech, funksioneer as dit sekere groepe uitsluit nie

Sol-Tech ambagsopleiding in 2019 in vyf dorpe, is dit dalk goeie nuus vir blankes, of gaan die ANC of EFF nou weer in ons slaai krap