Soweto is uitgewys as die groot sondaar as dit kom by uitstaande skuld aan Eskom. In die jongste syfers word aangetoon dat Soweto se skuld aan die kragvoorsiener meer as R17 miljard beloop. Verlede week het tegnici gedreig dat hulle nie meer herstelwerk sal verrig in woonbuurtes waar hulle veiligheid bedreig word nie, waarvan dele..
Continue reading…
Soweto se enorme skuldlas beloop meer as R17 miljard, onwettige krag aansluitings eerder die reël as die uitsondering in die woongebied
Enjoyed this post? Share it!
Gerugte doen die rondte dat Soweto en ander gebiede waaruit die ANC stemme wil trek, het nie die afgelope ruk beurtkrag gehad nie. Maar is dit waar?
Dis ’n “feit” wat almal al gehoor het: Soweto en ander gebiede waaruit die ANC stemme wil trek, het nie die afgelope ruk beurtkrag gehad nie. Maar is dit waar? Die Johannesburg-metro het Maandag aan Netwerk24 gesê die verantwoordelikheid om elektrisiteit aan Soweto te verskaf, word tussen City Power en Eskom verdeel. City Power is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege: Soweto se onwettige elektrisiteit: Inwoners is van mening hulle hoef nie te betaal nie
Onwettige konneksies van elektrisiteit is regdeur die land te sien, maar veral in die informele sektor. Persone weet hoe om te konnekteer maar dis onveilig en dit kos elkeen van ons om dit wat gesteel word, weer te vervang met nog meer om te steel. Inderwaarheid is hulle niks anders as kriminele en misdadigers nie,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Global Mandela” fees in die nuwe SA is ‘n totale ramp nadat choas uitgebreek het te midde van geweldadige rooftogte
‘n Musiek fees by die FNB stadium in Soweto genaamd ‘Global Citizen Festival: Mandela 100” het die geleentheid gebied vir jeugdige bendes om toeskouers te beroof van selfone, juweliersware, handsakke en dies meer. Die sosiale media het die gebeure as “skrikwekkend” beskryf met weinig SAP teenwoordigheid om, om te sien na veiligheid. Messtekery en brutale..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Soweto inwoners bestook substasie met petrolbomme
Inwoners van Soweto het ‘n Eskom substasie met petrolbomme bestook uit protes teen ‘n plaaslike sakeman wat onwettig op Eskom se lyne krag “getap” het. Die sakeman se optrede het gelei tot kragonderbrekings en die inwoners het toe besluit om die sakeman se “bron” van inkomste uit te brand. Twee aparte sake is aanhangig gemaak..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart op swart geweld in Soweto – so gaan hulle mekaar nog uitmoor
Swart inwoners in die Glen Ridge woonbuurt van Soweto, het paaie afgesper om onwettige swart grondbesetters te verhoed om plakkershutte in die gebied op te rig.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
54 leerders glo by skool in Soweto seksueel aangerand
Die Gautengse departement van onderwys het Woensdag gesê berading sal aan leerders verskaf word by ʼn laerskool in die provinsie waar ʼn veiligheidswag na bewering 54 leerders by dié skool seksueel aangerand het. Steve Mabona, woordvoerder van die departement, het in ʼn verklaring gesê die beweerde seksuele aanranding by die AB Xuma Primary School in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Kamma-dokter’ vasgetrek wat vals mediese sertifikate aan motoriste uitreik
ʼn “Kamma-dokter” is Dinsdag in Soweto in hegtenis geneem nadat sy na bewering vals mediese sertifikate aan motoriste uitgereik het wat hulle bevoeg verklaar om vir openbare bestuurspermitte aansoek te doen. “Die dokter het probeer vlug toe wetstoepassingsowerhede van die nasionale verkeersdepartement se teenkorrupsie-eenheid, die Valke, personeel van die mediese raad en departement van binnelandse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Onluste duur wyd voort in Suid-Afrika
Die land word toenemend lamgelê deur sogenaamde protesoptogte, wat dan egter gewelddadig word en waartydens groot skade aangerig word en dienslewering tot stilstand kom. In Vanderbijlpark het sodanige onluste daartoe gelei dat mense nie kon gaan werk nie omdat paaie versper is. Die ontevredenheid was glo dat die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit tereg eis dat daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
4.6 Miljoen (10%) van SA Bantoe woon in 7,000 100% rasegte Bantoe dorpe, GEEN Kleurlinge, Indiërs of Blankes nie!
In antwoord op die Saturday Star se skandalige goedkoop joernalisme waar hulle die Afrikaner nedersetting Eden aanval en veroordeel, wil ek graag hierdie volksmoordenaars herinner hoe skynheilig en wraaksugtig hulle is deur hulle te herinner van die statistieke wat ek op SAUK Nuus meer as 3 maande terug publiseer het: 10% van alle bantoe woon..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika onder Blanke Beheer was ‘n Reus wat nou gesneuwel het onder Kommunistiese Beheer
Suid-Afrika onder blanke beheer was ‘n reus in 1988. Die Witreus onder blanke beheer het gesneuwel onder Kommunistiese beheer. In 1988 het ‘n Duitser in boekvorm uitgegee hoe die Wit reus van Afrika in werklikheid gelyk het. Ons en die wêreld is ‘n rat voor die oë gedraai: Kyk na die feite (verwysing 1988 tensy anders..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.