Kommunisme 101 bepaal dat ‘n sosialistiese regering al die middele van (voedsel) produksie moet besit, so waarom verhuur die ANC-regering plase gebaseer op oppervlakkige, rassistiese en seksistiese kriteria sonder om gevestigde boerdery-organisasies te raadpleeg? Is die ANC besig om kameraad Lenin se beleid oor etniese volksmoord en gedwonge hongerte te implementeer? Die Transvaalse Landbou-unie (TLU SA) het gesê hy is nie oortuig daarvan dat die ANC-regering die verskil tussen landbou en maatskaplike welsyn besef nie. Dit kom nadat die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, aangekondig het dat 135 117 hektaar staatsgrond hierdie jaar (30 jaar huurkontrak) aan 275 swartes oorgedra is – maar jong mense, vrouens en mense met gestremdhede kry voorkeur. Nog 260 000 hektaar staatsgrond sal binne die volgende twee weke geadverteer word.
Continue reading…
ANC Verhuur Staatsplase Aan Swart Vrouens, Jeugdiges en Gestremdes net om Polities Korrekte Blokkies te Merk! “Oppervlakkige Grondoordrag Benadeel Landbou” – TLU SA
Enjoyed this post? Share it!
278 stukke staatsgrond geïdentifiseer in Wes-Kaap vir herverspreiding – nog grond wat nutteloos sal wees wanneer uitgedeel word tussen onopgeleide mense
Die ANC se adjunkpresident, David Mabuza, sê die regering het reeds 278 stukke staatsgrond geïdentifiseer in die Wes-Kaap wat aangewend kan word vir herverspreiding. Mabuza was die spreker by ’n geleentheid in die Wes-Kaap en het sommer van die geleentheid gebruik gemaak om die provinsie se premier, Alan Winde, te prys en gesê “hy is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
278 stukke staatsgrond geïdentifiseer in Wes-Kaap vir herverspreiding – nog grond wat nutteloos sal wees wanneer uitgedeel word tussen onopgeleide mense
Die ANC se adjunkpresident, David Mabuza, sê die regering het reeds 278 stukke staatsgrond geïdentifiseer in die Wes-Kaap wat aangewend kan word vir herverspreiding.
Mabuza was die spreker by ’n geleentheid in die Wes-Kaap en het sommer van die geleentheid gebruik gemaak om die provinsie se premier, Alan Winde, te prys en gesê “hy is ’n baie goeie man”.
Op ’n vraag oor ekonomiese vooruitsigte het Mabuza gesê die regering werk daaraan om uitvoering te gee aan die Nasionale Ontwikkelings Plan, maar ekonome sê daarvan het nog niks gekom nie en is ’n doodgebore plan.
Die vermoede bestaan dat die honderde stukke grond van die staat ook nutteloos sal wees wanneer dit aan onopgeleide mense uitgedeel word.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC premier in Vrystaat wil glo 2 600 grondpakette uitdeel aan swart mense omrede laasgenoemde nie sakegrond, nywerheidsgrond of plase besit
In die Vrystaat behoort 75% van die grond aan wit mense, 13% aan bruin mense, 5% aan Indiërs en slegs 3% aan swart mense. Daarom gaan 2 600 grondpakkette in staatsbesit vanjaar nog aan swart mense uitgedeel word. So het Sisi Ntombela, premier van die Vrystaat, Dinsdag in haar provinsiale rede in Bloemfontein gesê. “Ek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika se kerke is nie gevrywaar teen grondonteiening sonder vergoeding, EFF doen beroep dat dit as staatsgrond verklaar moet word
Die EFF het in ‘n verklaring gesê dat kerke groot dele van die land se grond besit en dat hierdie grond nou as staatsgrond verklaar moet word. Waarnemers wys daarop sodra daar gepraat word van grondonteiening, absoluut geen grond veilig sal wees sodra die proses begin nie. Die landbou organisasies en ander meelopers wat so..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Grondonteiening, is dit ons voorland? – Vrugbare kleinhoewe in Noord-Kaap lê al vir 8 jaar braak nadat staat dit koop
Agt jaar nadat Heinrich Scholtz (82) ’n kleinhoewe buite Douglas in die Noord-Kaap aan die staat verkoop het, lê die grond steeds braak. Hy sê die ANC se voorneme om ’n subartikel in die Grondwet te verander om grondonteiening sonder vergoeding moontlik te maak, gee hom nie vertroue dat dit enige burgers sal help nie…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.