Dit behoort geen verrassing te wees vir diegene wat ‘n gesonde agterdogtige uitsig het nie, dat ‘n gelekte intelligensieverslag tot die gevolgtrekking gekom het dat daar ‘n “groot waarskynlikheid” is dat die ANC-LP Xiaomei Havard en skenker geklassifiseerde inligting oor Suid-Afrika met die Chinese Kommunistiese Party (CKP) kan deel.
Continue reading…
Die ANC-LP, Xiaomei Havard, “Waarskynlik”, ‘n Chinese Spioen vir CKP, Maar Gaan Enigiets Gedoen Word of is CCP se Invloed te Sterk?
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa Voltooi Magsgreep en Neem Beheer van Staatsveiligheid en Verwyder Zuma Faksie Ondersteuners in Nuwe (nogsteeds Korrup) Kabinet!
Na ‘n vinnige “pouse” het Cyril sy nuwe groter kabinet onthul, nog voor meeste van die ANC daarvan geweet het volgens Jessie Duarte. Dieselfde strategie wat hy gebruik het met die Zuma inhegtenisname: laat die situasie vererger en slaan toe wanneer niemand dit verwag. Maar dit het ook baie sogenoemde kenners verbaas. Na ‘n patetiese vertoning, in wetstoepassing en die handhawing van wet en orde om SA burgers veilig te hou, behou Cele sy posisie! Watse houvas het die korrupte minister op’n selfs meer korrupte ANC?
Enjoyed this post? Share it!
Skywer Jacques Pauw se fluitjieblaser koelbloedig vermoor – Mens kan net raai hoekom?
’n Kontrakagent van Suid-Afrika se staatsveiligheidsagentskap (SVA), wat ook ’n bron van Jacques Pauw se boek The President’s Keepers was, is in Serwië vermoor.
Gorgija Gorg Darmanovic (George Darmanovich), wie se naam ook opgeduik het in die afpersingsaak van die misdaadfiguur Nafiz Modack, is volgens The Telegraf in Belgrado in die kop geskiet.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boeremag kry skuld vir staat se mislukte IT-stelsel
Die Boeremag het na bewering die polisie en die staat se amptelike inligtingstegnologie- (IT) agentskap geïnfiltreer.
ANC- en opposisie-LP’s het Woensdagoggend hul diepe kommer aan die polisie se grootbase, sowel as die hoof van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap (Sita), hieroor oorgedra nadat dit onder hul aandag gekom het dat ’n Boeremag-“kabaal” glo veral vir Sita geïnfiltreer het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hoe Afrikaners sonder ‘n skoot die land kan terugvat
Die huidige toestande in die land en in die wêreld daarbuite maak my baie opgewonde. Die tyd is nou amper ryp om Suid-Afrika terug te vat sonder om ‘n skoot te skiet, presies soos wat die ANC-SAKP dit in 1994 gedoen het! Goed-goed, hulle het heelwat geweld in aanloop tot die 1994-verkiesing gepleeg, waaronder die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VERRAAIER UIT NEDERLAND HET NA AL DIE JARE NOG STEEDS GROOT INVLOED IN SPIOENASIE KRINGE IN SUID AFRIKA
Hélène Passtoors van Belgie is gebore op 9 Augustus 1942 in Nederland. Sy is die redaktrise van Esperances des Peuples en ‘n redaksielid van die tweemaandelikse tydskrif Cetri en van Alternatives Sud. Dit is die skakel na Media24 se Huffington Post (“neem stemreg weg van wit mans”) wat my weer op hierdie gladde terroris se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malusi Gigabe Minister van Finansies se adviseur wil wapens teen wit boere opneem
Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dalk dieselfde roete as dié van Venezuela en Zimbabwe loop, as die nuwe adviseur van die Minister van Finansies sy wil laat geskied. ‘n “Ekonomiese adviseur” van die onlangs aangestelde Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Malusi Gigaba, het gevra om “wapens op te neem” teen wit boere as hulle nie hul eiendom..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Hooggeregshof in Pretoria beslis dat Valke Hoof pos moet ontruim
Die DA het die hooggeregshof in Pretoria se beslissing dat genl.maj.Berning Ntlemeza, hoof van die Valke, onmiddellik sy pos moet ontruim, verwelkom. “Ons versoek al lankal dat hy uit sy posisie verwyder moet word weens sy ongeskiktheid om in die pos te dien en sy prosedureel gebrekkige aanstelling,” het Zakhele Mbhele, DA-LP, gesê. “Ntlemeza moet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding? Tensy jy onderdrukking van minderhede ondersteun?
Ja, Zuma vernietig SA, maar is dit nie ‘n goeie ding nie? Tensy jy swart oorheersing en onderdrukking van minderhede ondersteun? Terwyl almal op die anti-Zuma wa spring en hom nou blameer vir alles wat verkeerd is in SA, en daar is baie, en wat verkeerd is in hul lewens, moet ons dalk wonder of..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Massiewe Bende Infiltreer Vodacom. Skelms Regeer, Ons Betaal, Besigheid Maak Wins en Die Wet is Dood
Die Valke wil nou die hulp van die Amerikaanse federale speurdiens (FBI) inroep nadat hulle snuf in die neus gekry het van ’n massiewe sindikaat wat glo Vodacom geïnfiltreer het vir onwettige SIM-ruilings om internetbankbedrog te pleeg. Boonop het Rapport vandag onthul dat elektroniese bankbedrog meer as verdubbel het sedert die vorige jaar. Die Suid-Afrikaanse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Afrika en die wêreld word deur skelms oorheers en ons aanbid hulle en hul skeppings
Politiek trek mense wat die kortpad na rykheid soek sonder om daarvoor te werk. Dit is beslis waar in Afrika, maar ook deesdae in die res van die wêreld. Meeste van die Europese Unie se politici word betaal vir hul verraaierskap van hul Nasie State… Hillary Clinton en haar voorlopers soos Obama, Bush ens., word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Wereldgeldmag (NWO) se Plan Vir Suid-Afrika
Die Nasionale Party se apartheidsbeleid, veral na die koms van Hendrik Verwoerd, was nie net ‘n doring in die vlees van die destydse VVO (vandag die VN) en die Wêreldraad van Kerke nie, maar ook ‘n ernstige struikelblok en versperring in die pad van die NWO-aanhangers se einddoel. Dit het die vrymesselaars net mooi ‘n dekade..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.