Die stadsraad van Johannesburg het stilweg die nuwe vooraf betaalde elektrisiteit heffing teruggetrek wat teen verbruikers gehef is. Die toepassing van die munisipale heffing het as ’n verrassing gekom omdat dit nie ingesluit is in die voorgestelde begroting van die CityPower se tarief dokument wat in Maart vrygestel is nie. Die heffing van R200 is..
Continue reading…
Stedelike munisipaliteite se krag-manewales – Voorafbetaalde elektrisiteit heffing veroorsaak groot herrie by verbruikers
Enjoyed this post? Share it!
Gerugte doen die rondte dat 5 DA lede slegs op die stadsraad van Pretoria dien weens hul skelmstreke met nominasies
Van die sowat 93 lede van die DA wat dien in die stadsraad van Pretoria, is da blykbaar 5 lede wat onwettig op die raad is weens bedrog met nominasies. Die vyf lede kan uitgeskakel word indien die beskuldigings teen hulle bewys word en hulle skuldig bevind sou word. Die party se federale regskommissie ondersoek..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
MyCity N2 diens opgeskort tussen Kaapstand sentraal, Khayelitsha en Mitchellsplein weens kontraktuele dispuut
Weens ‘n kontraktuele dispuut tussen MyCity en die Stadsraad van Kaapstad is die diens tussen Kaapstad sentraal en die gebiede Khayelitsha en Mitchellsplein opgeskort.
‘n Kontrak tussen die Stad, Golden Arrow Busdiens en huurmotor assosiasies het verlede week verval en ʼn nuwe kontrak is nog nie beding nie.
Waarnemers wonder oor hoe ʼn raad wag tot op op die nippertjie gewag word om ‘n nuwe kontrak in plek te stel is moeilik verklaarbaar.
Daar is intussen weer ʼn brand gevind by Transnet se werf waar verskeie ongebruikte treinwaens vernietig is. Dit blyk asof vervoer van pendelaars in die Kaapse metro deur onbekwame amptenare, buitensporige eise van huurmotor verenigings en brandstigters tot ‘n stilstand gebring gaan word.
Deur: Die Vryburger
Hierdie berig weerspieël nie noodwendig die mening van SAUK-nuus nie.
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Minister gedagvaar vir R500,000 vir onbetaalde krag en water rekening
Lindiwe Sisulu is na bewering gedagvaar deur die Stadsraad van Johannesburg vir onbetaalde water en krag rekenings ter waarde van R500,000. Die rekening is glo vir ‘n huis in Bellevue en die uitstaande rekening is in 2015 gekanselleer deur ‘n ANC beampte sodat Sisulu ‘n belastingklarings dokument kon verkry om die huis te verkoop. ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nee wat, die DA is net so sleg soos ANC – Brandweerwaens onder DA beheer ook stukkend
Aansprake dat die DA beter vaar in hulle beheer van stede as die ANC, word toenemend verkeerd bewys. Na die brand in die Johannesburgse middestad, het dit aan die lig gekom dat dit nie net die ANC is wat versuim om noodsaaklike toerusting in stand te hou nie. Die DA burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n projek misluk – BusRapidTransit projek gebruik as kontant koei vir politici wat belasting betalers meer as R2,2 miljard alreeds kos
Ekurhuleni se stadsraad het onderneem om ‘n volle forensiese ondersoek te laat instel in die BusRapidTransit projek, maar kenners meen dit is te min te laat, want die projek is droog getap en gebruik as ‘n kontant koei vir sekere politici, huurmotor eienaars en raadsamptenare. Die projek is kort na die Wêreldbeker Sokkertoernooi in 2010..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Taxi staking dreig al weer in die Kaap
Taxi eienaars dreig om weer te staak nadat hul met die stadsraad van Kaapstad in dispuut is oor die sogenaamde N2 Express inisiatief.
Busmaatskappye het reeds ‘n prysverhoging aangekondig in die lig van die brandstof verhoging eerskomende Woensdag en 14 persone is die laaste paar weke gedood in taxigeweld in die Kaap, terwyl paaie weer versper is met brandende bande naby Westlake.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die waterkrisis in Kaap duurvoort
Kaapstad met sy meer as 4 miljoen inwoners staar die ergste droogte in 100 jaar in die gesig en 22 April kan die stadsraad alle watertoevoer beëindig. Dit sal gebeur as damvlakke 13,5% bereik. Dit sal beteken dat inwoners by 200 waterstasies elk 25 liter per dag sal ontvang. 20 000 mense sal by elke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
DA se topstrukteer wil ontslae raak van de Lille
Die DA se uitvoerende komitee in Kaapstad het ‘n aanbeveling deurgegee aan die party se topstruktuur dat Patricia de Lille onthef moet word van haar pos as burgemeester van Kaapstad. Volgens Grant Twigg, voorsitter van die DA in die Moederstad Metroraad, het hulle nie meer vertroue in haar het nie. Volgens die raad kan sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kragdiewe moet maar lig loop vir Brakpan tannie – Netwerk24
Kragdiewe moet dit liewer nie naby dié tannie van Brakpan se huis waag nie. Sy slaap met een oog oop met ’n vuurwapen langs haar bed. Sy’t altyd ’n rewolwer gehad, maar gebruik deesdae ’n windbuks. En omdat die vuurwapen nie ’n harde geluid maak nie, blaas sy boonop op ’n fluitjie om die diewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Raai water stad is as die vuilste hoofstad in SA aangewys
Mafikeng, die hoofstad van Noordwes, is die vuilste hoofstad in Suid-Afrika. Só sê Hannes Schutte, VF Plus-LPW in die Noordwes-wetgewer, ná die wetgewer se openbarerekeninge-komitee en die ouditeur-generaal saam met die Mafikengmunisipaliteit se stadsraad vergader het. Gedurende dié vergadering het die ouditeur-generaal onder meer foto’s voorgelê waarop gesien kan word hoe rou riool op verskeie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.