Die ANC kan nie Suid-Afrika regeer – Werkloosheidsyfer die hoogste in 11 jaar en het tot 29,1% gestyg

Werkloosheidsyfer in SA behaal skok-rekordvlak van 29% , 6,66 miljoen mense is tans sonder werk

Swart bevolkinggroepe in SA is in die meerderheid en beslaan ongeveer 81% van die totale bevolking