Net in Suid-Afrika waar mense nog glo aan mitiese bygelowe – die nuutste is glo dat ’n Waterslang die oorsaak is van storm wat Sun City onlangs getref het en waar duisende rande se skade aangerig is

Suid-Afrikaanse Weerdiens bevestig die storm wat verwoesting saai was tornado