#BoikotSwartArbeid – Goedkoop Swart Arbeid Kan Dalk Jou Lewe Kos, Maar Sal Beslis Jou Land Kos! Nog ‘n blanke vrou is vermoor in ‘n aanval deur 2 swart mans wat deur haar swart tuinier gereël is? Net soos met BSEB, maak blanke lewens nie saak nie. Hulle is waardeloos in die ANC se rassistiese anti-wit Reënboog abomiNasie. ‘n Blanke vrou, wat in haar laat 40’s was, is op Woensdag 30 September 2020 vermoor, nadat haar swart tuinier die aanval op haar gereël het, op ‘n kleinhoewe in Sundra, Delmas, Mpumalanga. Die aanskaffing van goedkoop swart arbeid is die neerval van ALLE blanke nasies! Die hele ontstaan van groot swart plakkers kampe buite ons stede is hieraan te danke!
Continue reading…
Goedkoop Swart Arbeid is Lewensduur! Nog ‘n Blanke Vrou Vermoor na Tuinier Reel Dat 2 Swart Mans Haar Vermoor!
Enjoyed this post? Share it!
#Blackwash #PlaasMoorde & #PlaasAanvalle Heeltemal Geïgnoreer Wyl Liberale Wêreld se Skynheiligheid Eksistensiële Proporsies Bereik!
MAAK WIT LEWENS SAAK? Plaasaanvalle en -moorde het nogsteeds in Suid-Afrika gewoed en is soos gewoonlik deur die liberale instansies geïgnoreer. Plaasaanvalle en -moorde is glad nie nuut in Suid-Afrika nie en word al drie dekades lank toegelaat om te floreer, deur die ANC-regering en ander swart supremasistiese partye wat ‘n stadige rasse oorlog en volksmoord teen die Suid-Afrikaanse wit minderheid voer. Alhoewel die ANC-regering nie hierdie statistieke tel nie, is die feite en syfers hiervoor duidelik omdat die statistieke deur Afrikanerorganisasies soos Afriforum, ToekomsVonk en TLU SA gehou word. Die ANC en hul medepligtiges in die linkervleuel, soos die liberale media en sekere immorele militante antifa-gekoppelde sosialemediagroepe, probeer hul bes om dit te bedek, om hul anargistiese agenda te bevorder.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC-beheerde Victor Khanye munisipaliteit skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat R46 miljoen aan elektrisiteit – inwoners dring aan om te weet wie steel dan al die geld
“Ons almal betaal gereeld ons munisipale rekeninge, wie steel dan al die geld”, is die vraag wat inwoners van Delmas en omgewing nou vra nadat dit bekend geword het dat miljoene rand agterstallig is op water en elektrisiteit. Die Victor Khanye munisipaliteit, wat Delmas insluit, skuld glo meer as R100 miljoen aan water, en sowat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasterroriste kry die wind van voor by ‘n plaas.
Alhoewel die 72-jarige mnr. Hennie Gerber van die Sundra omgewing self gewond is tydens ‘n plaasaanval, het hy waarskynlik ‘n paar goeie skote ingekry op sy aanvallers. Hy is deur vyf terroriste aangeval, wat eers sy plaaswerkers oorrompel het en dié saamgeneem het na die boer se woning. Die plaaswerker het egter alarm gemaak. Twee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer van Breswol, Mpumalanga in maag geskiet tydens plaasaanval
“Tsoti’s!” het ’n plaaswerker alarm gemaak toe vyf mans Saterdagoggend sy werkgewer wou aanval. Hennie Gerber (72)van Breswol in die Sundra-omgewing in Mpumalanga is in die maag geskiet. Hy het ook self ’n paar skote afgevuur gekry en volgens die bloed op die toneel rondom die huis en heining is van die verdagtes gewond. Kapt…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou geskiet tydens tweede aanval op kleinhoewe
ʼn Vrou van Mpumalanga is met skietwonde in die hospitaal opgeneem nadat sy Woensdagoggend vir die tweede keer op ʼn kleinhoewe buite Sundra aangeval is. Derek Bester, voorsitter van die plaaslike buurtwag, die Sundra Rietkol Bulldogs, het gesê die vrou is aangeval toe sy vroeg vanoggend uit haar huis gegaan het om die store vir..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.