Die slegte nuus is dat Sjina die beste geval scenario was, en volgens verskeie faktore, gaan dit net erger wees in lande wat nie voorberei is nie, wat nie genoeg hospitaal beddens het nie, en nie bereid is om drasties en met dissipline te reageer nie. In alle aspekte blyk dit dat Afrika op pad na ‘n katastrofies geskiedkundige ramp is, en blankes sal absoluut niks hulp van die ANC regime ontvang nie, inteendeel. Dit is dus op ons eie skouers om onsself en mekaar te help, soos altyd, en SAUK Nuus het dus besluit om die informasie in Afrikaans to pos. Die goeie nuus is dat dit wel moontlik is, MAAR DIT MOET NOU BEGIN! Danksy die nuutste lesse wat ons van Sjina en Europa geleer het, blyk dit dat sosiale distansiëring en hande was, spesiaal vir oumense en dié met long probleme, ‘n lang pad kan gaan om besmetting te verhoed.
Continue reading…
#CoronaVirus Die Tyd is NOU! Wanneer Dit Tref, Sal Dit Rampspoedig Wees en Blankes Sal Agter in Die Tou Wees! Wat Ons Dusver Geleer Het en Hoe Om Covid-19 Te Oorleef in Swart SA!
Enjoyed this post? Share it!
Betogende vroulike studente leef glo in vrees op CPUT-kampusse maar het geen skaamte of vrees om hul borste te ontbloot vir almal om te sien
Swart Maandag is by CPUT verklaar ter ondersteuning van slagoffers en oorlewendes van geslagsgebaseerde geweld. Vroulike studente aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie (CPUT) leef in vrees weens swak veiligheid op kampusse. Dit volg op verskeie pogings deur studente om die saak met universiteitsowerhede aan te spreek, met stakingsoptrede drie weke gelede. Die studente..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Heksejag – SA Republiekvlag moet as vorm van haatspraak verklaar word
Die Nelson Mandela Stigting is besig met ‘n veldtog om enige vertoon van die ou Suid-Afrikaanse vlag as ‘n vorm van haatspraak te laat verklaar.
Eye Witness News het ‘n aanlyn meningspeiling daaroor begin om te sien hoeveel Suid-Afrikaners steun dié gedagte.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Swart Maandag-veldtog is gekaap deur fopnuus
Marie-Louise Antoni skryf oor die gewetenlose metodes wat deur Suid-Afrika se ras-ultragroep gebruik is om die land se rassediskoers te verdraai. Ná die brutale moord op ʼn Wes-Kaapse boer, Joubert Conradie van Klapmuts, het ʼn hartroerende videoboodskap van sy vriend Chris Loubser soos ʼn veldbrand op sosiale media versprei. Loubser, duidelik ontsteld, het op die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
NTA taxi vereniging – Gewelddadige staking verwag
Terwyl die polisie steeds vermeende organiseerders van die ordelike en vreedsame Swart Maandag protesoptredes vervolg omdat hulle nie twee weke vantevore toestemming daarvoor gevra het nie, sluimer ‘n veel groter bedreiging. Die NTA taxi vereniging beplan more ‘n algehele staking en gaan op verskeie plekke optogte hou om petisies te oorhandig. Dit is nie seker..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoorde: 14 aanvalle sedert ‘Swart Maandag’
Te midde van die 14de plaasaanval sedert Swart Maandag beplan AfriForum ’n tweede optog teen dié misdade. Die organisasie wil op Saterdag 25 November in samewerking met ander organisasies ’n protesoptog na die Uniegebou lei om ’n memorandum aan pres. Jacob Zuma te oorhandig. Die noodlottige aanval Saterdagaand op Danie Swanepoel (57) op ’n hoewe..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Malema: As boere wéér betoog, sal EFF hulle ‘ontmoet’
Julius Malema het Donderdagmiddag uitgevaar teen die betogings wat op Swart Maandag plaasgevind het. Malema het saam met EFF-lede deelgeneem aan ’n betoging voor die Israelse ambassade in Pretoria teen die “kaping van Palestina”. “Bevry die mense van Palestina,” het die leier van die EFF gesê. “Dit is nonsens wat wit Afrikaners Maandag aangevang het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”
Soos verwag het die linkse media weer onmiddelik na die pen gegryp om die protes teen plaasmoorde te etiketteer. “Swart maandag” is skielik nou die ontwaking van “white right”. Volgens Ranjeni Munusamy van die Sunday Times was die protes net ‘n dekmantel vir diegene wat die “ou vlag” bewaar en hul kinders Die Stem laat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ramaphosa en die “ou vlag” – “mense hunker na die ou dae van apartheid”
Die aspirerende staatshoof, Cyril Ramaphosa, het sy misnoeë te kenne gegee oor die ou landsvlag wat tydens Maandag se optogte vertoon is. Hy sê die mense hunker na die ou dae van apartheid, en hy sou grag wil sien dat mense wat daardie vlag vertoon, vervolg moet word. “Daardie vlag mag nooit weer wapper nie”,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig
“Ons siele is nie te koop nie.” Dít is die boodskap van die sogenaamde #BlackMonday-veldtog waardeur daar ʼn beroep op Suid-Afrikaners gedoen word om vandag swart aan te trek om hul ʼn Swart Maandag veldtog teen Zuma om ontevredenheid uit te spreek word aangekondig oor pres. Jacob Zuma se omstrede kabinetskommeling te demonstreer. Die veldtog..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.