Die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsagentskap (NSA) het ‘n vennootskap met Denemarke se buitelandse intelligensie-eenheid gebruik om te spioeneer op senior amptenare van Europese buurlande, waaronder die Duitse kanselier Angela Merkel, het die Deense staatsuitsaaier DR gesê.
Edward Snowden was Reg – VSA se Geheime Diens (NSA) Spioeneer op Europese Leiers soos Duitsland se Kanselier Engela Merkel!
Enjoyed this post? Share it!
Moet ANC Regering, Soos Swede, vir SANW of WNNR Vra om 5G Lisensie Aansoeke Te Ondersoek Vir Staatsveiligheid?
#Staatskaping: Waarom die bohaai oor Sjina en Huawei wat Trump en Westerse lande so ontstel? Die antwoord lê in die feit dat volgens Sjinese wet, MOET alle Sjinese maatskappye, privaat of in staatsbesit, die Sjinese Kommunistiese Partye gehoorsaam indien die Sjinese regering vir data vra, of vir die maatskappye vra om sekere aksies te neem. Dit is die kern van die Tik-Tok verbod en kommerwekkend, moet ons vra, watter houvas het CCP oor Naspers en News24 met hul Tencent / Weibo aandeel en ook oor RAIN en ander 5G verskaffers in SA? Met die installasie van Sjinese tegnologie diep in ons samelewing, gee dit vir die Sjinese Kommunistiese Party toegang tot al die data van burgers in die Weste, wat dan natuurlik as ‘n reuse spioenasie netwerk gebruik kan word deur die die CCP. Baie van die gebruiker se data word ook deur Sjinese servers gestuur. Daar is seker goeie rede waarom dit so goedkoop is. Vir die redes het Swede nou ook die gebruik van Huawei, ZTE-toerusting in 5G-netwerke verbied. Nuwe wetgewing wat in Januarie in werking getree het, het geëis dat die reguleerder die Sweedse weermag en die veiligheidsdiens raadpleeg om te verseker dat die gebruik van radio toerusting in hierdie bande, nie die land se veiligheid sal “skade berokken” nie. Waarom steur die SA regering hulle nie oor hierdie moontlike aanspreeklikheid in staatsveiligheid nie?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SA Steek 1,000 Covid19 Sterftes Verby, Maar is Dit Eg? Die ou ANC Truuk om Doelbewus Sterftes Verkeerd te Klassifiseer Steek Weer Kop Uit!
Suid-Afrika is nou die 22ste ergste geaffekteerde land, slegs vier posisies onder China, en het Nederland en Swede verbygesteek, waar daar geen inperking was nie. Te midde hiervan, spring verhale op oor die ANC regering wat die oorsake van dood as Covid19 klassifiseer, wanneer dit nie die geval was nie! Ons het egter al voorheen hierdie ou truuk gesien, toe die ANC die dood van mense as gevolg van nalatigheid in staatshospitale of weens plaasmoorde opsetlik verkeerd geklassifiseer het, om die regte gegewens te verdoesel, en hul onbevoegdheid en die stille volksmoord deur doelbewuste nalatigheid, weg te steek. Hou hulle selfs die demografiese gegewens van sterftes op die CCP-virus dop, aangesien dit blyk asof dit nie-blankes erger in ander lande geraak het?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#GangsterState Kaap JB Marks Munisipaliteit! R53 Miljoen Oortyd Betaal vir Fisiese Onmoontlike Ure met Geen Verbetering in Dienslewering nie!
Dit is ‘n wonder dat Potchefstroom steeds staan met die ope plundering by ‘n plaaslike swart munisipaliteit wat soos ‘n sindikaat van georganiseerde misdaad, deur die plaaslike ANC, met ‘n eie slush fonds bedryf word. Mnr Hans-Jurie Moolman, koukusleier van die DA in die JB Marks-munisipaliteit, het aan die lig gebring dat die JB Marks-munisipaliteit wat Potchefstroom en Ventersdorp uitmaak, ‘n ongelooflike bedrag van R53 miljoen sedert Julie verlede jaar aan amptenare van die munisipaliteit uitbetaal het vir oortyd.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!