Die uitgesoekte woonbuurt, Tafelsig, in Kaapstad, is die plek waar skoolkinders openlik dwelms op straat koop en gebruik.
Die voorsitter van die Groter Tafelsig Aksie Forum, Karen Davis, meld dat die dwelmbedryf floreer in die gebied en kinders openlik in klubs en op die strandfront dwelms gebruik.
Die tekort aan polisie veroorsaak boonop dat huis inbrake, aanrandings en diefstal uit voertuie daagliks plaasvind. Tafelsig se polisie verhouding is een op 970 – met die polisiestasie as een van die mees onderbemande stasies in die Wes-Kaap, wat deur die DA bestuur word en skynbaar ook nie die vermoë het om die situasie te verander nie.
Deur: Die Vryburger
DieKaap.com
Continue reading…