Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Die ANC regime het stelselmatig oor twee dekades, Suid Afrika se soewereine bates en geld in hul eie privaat sakke oorgedra, en die staatsentiteite verander na ashope!
Enjoyed this post? Share it!
Die maatstaf van bedrog in SA is nou so laag, selfs Prokureurs sukkel daarmee! ‘n Omstrede Vrystaatse tenderpreneur se prokureur het ‘n joernalis aangerand, gedurende ‘n onderhoud oor die verskaffing van voertuie aan die bankrot munisipaliteit van Bloemfontein, insluitend ‘n Nyala Gepanserdevoertuig waarvoor die munisipaliteit geen nut het nie, en geen metropolisie het om dit te gebruik nie, teen ‘n massiewe prys verhoging.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!