28 plaasaanvalle, 3 plaasmoorde in Suid-Afrika in Oktober 2019 – ‘n Ontstellende statistiek en die regering sê dit gebeur nie

Plaasaanvalle en moorde word nou ’n krisis, daar is in begin van Julie reeds 22 plaasaanvalle  aangeteken en 3 plaasmoorde is gepleeg