“Ons mag nie ophou om die ANC se oneerlikheid en beleid internasionaal bekend te maak nie. Ons moet die druk op die ANC volhou. Die ANC reageer slegs op druk. Ons moet weerstand bied en regsaksies loods wat ons belange kan beskerm.” Dit is van die sake wat tans moet gebeur, volgens TLU SA se..
Continue reading…
TLU SA: Hou druk op ANC om ons belange te beskerm
Enjoyed this post? Share it!
TLU SA – Boere sal self oor hulle grond besluit
Die boere, wat hulle grond al vir eeue wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met boere se grond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen.
Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees as boere nie self, en in besonder die hoofrolspeler, is sodanige gesprek is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aankondiging oor Grondonteiening wyd verwerp
Cyril Ramaphosa se aankondiging dat grondonteiening sonder vergoeding ANC-beleid is, het ‘n hewige debat ontketen, en veral vanuit landbougeledere ernstige kritiek ontlok. TLU SA se president, mnr. Louis Meintjes, het Ramaphosa se stelling beskryf as “onnadenkende emosie wat die oorhand gekry het”. Hy sê dit behoort elke verantwoordelike landsburger tot onrus te stem. “Dit is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!