SARS het nie die vermoë om 40% van R143 miljard in uitstaande belasting te verhaal nie. Kan ons nog enige van die land se regeringstelsels vertrou?