ANC-regering wil nou die geskiedenis en kurrikulum herskryf – SA kinders gaan nou verder geïndoktrineer word om te leer van Afrika waar daar aan hul die leuens voorgehou gaan word oor hoe kolonialisme en apartheid die oorsaak is van al die ellende in die land