Geen gesondheidsorg fasiliteit in Gauteng beheer deur die ANC-regime kon veiligheid oudit slaag – Nou wil die einste regime ‘n Nasionale Gesondheid Versekering af forseer op die hele land – Behoede ons asb!

Lugdiens SA Express mag nie vlieg oor ernstige gevalle van veiligheidsvereistes wat nie nagekom word