CR17 uitbetalings – Blyk dat minister van Kleinsake Ontwikkelings stemme gekoop het vir president

Ramaphosa se aandeel in SA se vervalle toestand word nou bevraagteken, selfs sy nuutste persverklaring strook eenvoudig nie en getuig van ‘n benoude persoon wat probeer vure doodslaan na Bosasa ondersoek