SAPD grootste bron vir die verskaffing van onwettige ammunisie! – Skoksyfers toon dat 4 357 vuurwapens en 9,5 miljoen rondtes ammunisie is in ses jaar verloor

Kommerwekkend hoe 800 vuurwapens verlore of gesteel is by polisiebeamptes,as ook 18 000 vuurwapens van publieke sektor opsoek is