Porterville plaasaanval: Ekstreme haat en geweld word uitbasuin – “Kill Die boer”, Viva Juju” en “Viva EFF” – ANC-regime ontken egter nogsteeds die harde werklikheid van plaasmoorde in SA!

Boere leef in vrees, nadat ‘n deur bekrap is met rasistiese uitlatings, raai wie se naam word gebruik!