Terwyl Suid-Afrika se getal amptelike besmette mense baie stadig opkruip, (as ons die amptelike syfers kan vertrou), relatief tot ander lande, met die aantal nuwe infeksies wat sedert Saterdag slegs met 70 toegeneem het tot 1,655 en met elf sterftes, beklemtoon dit dat hierdie getal slegs afhanklik van die hoeveelheid toetse wat gedoen word is. Minder toetse, minder pasiënte. Wetenskaplikes het ook gevind dat baie mense, byna 40% of meer, wat die koronavirus opgedoen het, geen simptome het nie. So as hulle nie wyd toets nie, kan ons nie weet wat die omvang van die siekte is nie.
Continue reading…