In hierdie video deur ‘Starbird Disagrees’ sien ons hoe die ekstremistiese politieke party, die BLF ’n aantal stellings maak wat ooreenstem met ‘n oorlogsverklaring teen die Suid-Afrika se wit minderheid. Die BLF-leier, Andile Mngxitama, het onder andere gesê: “Dit is die repetisie vir die komende swart revolusie. Wanneer dit gebeur, sal geen politikus dit kan..
Continue reading…
KYK | Militante politieke party BLF verklaar Oorlog teen blanke Suid-Afrikaners!
Enjoyed this post? Share it!
Lafhartige terroriste slaan ou man dood tydens rooftog in KZN, sy mond is toegplak en sy hande en bene gebind – Misdaad is heeltemal buite beheer
Die gesin van ‘n vermoorde pensioenaris hoop dat diegene wat verantwoordelik is vir sy dood binnekort gearresteer sal word. Christopher Munro Biggs (73) sy lewelose liggaam is gevind waar sy hande en bene vasgebind is. Sy oorskot is in sy Manor Gardens-huis gevind. Daar word geglo dat sy liggaam vir twee dae in een van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nog ‘n bejaarde verloor sy lewe tydens plaasaanval; gaan die sinnelose moorde net nooit ophou
’n Bejaarde man is in ’n plaasaanval naby Creighton, suidwes van Pietermaritzburg in KwaZulu-Natal, doodgeskiet. Campbell Scott (66) is Saterdagoggend vroeg in die bors geskiet nadat drie verdagtes deur die venster van ’n huis op die plaas Lynafis geklim het. Sy vrou, Pam, is vasgebind. Kapt. Nqobile Gwala, polisiewoordvoerder in KwaZulu-Natal, sê die man is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
ANC is besig met die propagering van wit Volksmoord
Die ANC twitter boodskap wat versprei is deur die ANC en intussen verwyder is , bevestig ons almal se vermoedens , die ANC is besig met die propagering van wit Volksmoord. Die ANC regime wat mense wil toesluit vir haat en rassisme is die grootste sondebokke wanneer dit by haat en rassisme kom. ToekomsVonk sal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slagting van blankes duur voort en raak al hoe bloediger
Wat ‘n aaklige opskrif vir ‘n berig, maar dit is tans die realiteit van Suid-Afrika – die sinnelose terroristiese aanvalle op en meesal vermoording van blankes in die land aan die hand van swart mense duur onverpoosd voort. Dit is die gruwelikste verhale wat ontvou en dit dra by tot ‘n psigose wat die land..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Dit is heeltemal aanvaarbaar as boere afgemaai word in SA, maar nie ANC leiers nie
Die National Freedom Party het ‘n beroep op die regering gedoen om ‘n noodtoestand in Natal aan te kondig na nog ‘n leier van die ANC doodgeskiet is. Die dood van ‘n jeugdige ANC is glo ‘n groot verlies aangesien die land ernstige uitdagings het rondom leierskap, sê die NFP. Daarteenoor wys waarnemers dat duisende..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Geen rede tot tevredenheid – 206 plaasaanvalle en 33 moorde alreeds aangeteken vir 2018
Daar is geen rede vir die regering om tevrede te wees nie, en daar is geen rede vir boere om gerus te word nie. Die waarskuwing kom van mnr. Henry Geldenhuys, TLU SA se adjunkpresident en voorsitter van dié unie se Veiligheidskomitee. Dit volg op TLU SA se bekendmaking van die syfers vir plaasaanvalle en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar tereg gestel op hul plaas in Vrystaat
Die name van ʼn bejaarde egpaar wat Dinsdag dood aangetref is op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener in die Vrystaat, is bekend gemaak. Gabriel Daniel Bruwer (Choppie) (78) en Marian Rabie (Coetzee) Bruwer (67) is albei op hulle plaas 3km van die dorp af tereg gestel. Sers. Mosili Ntsika, polisiewoordvoerder, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
WIE SE SKULD IS PLAASMOORDE NOU EINTLIK?
Het ons nie in ‘n groef geval deur almal die skuld vir plaasmoorde te gee nie? Ons weet die aanvallers gaan nie ophou nie, ons weet die polisie is nie bevoeg om dit te keer nie en ons weet die regering is ons nie goedgesind om aandag aan plaasmoorde te gee nie. As jy weet..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval te Komatipoort, man dood en vrou in kritieke toestand
’n Boervrou van Komatipoort in Mpumalanga is in ’n bedenklike toestand in die hospitaal en ’n 25-jarige man is doodgeskiet nadat drie aanvallers Sondagoggend op hulle losgebrand het.
Inligting is in dié stadium nog skraps, maar volgens Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid, is die jong man verskeie kere geskiet en is op die toneel dood toe drie gewapende aanvallers op die plaas toegeslaan het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasmoorde en aanvalle nie gereken as prioriteitsmisdade
Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het vier misdade geïdentifiseer as prioriteitsmisdade wat dadelik aangespreek moet word.
Die vier is die transito rooftogte, taxi geweld, bende aktiwiteite en politieke moorde.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van Wesrand wreed op plaas vermoor
Fanie (78) en Colleen (74) Engelbrecht van die plaas Welgevonden naby Westonaria aan die Wesrand is vermoedelik Sondagoggend aangeval en vermoor, sê Sarel Cilliers, ’n boer van die omgewing.
Fanie is na bewering keelaf gesny en Colleen met die koord van ’n strykyster verwurg.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.