Staatshospitale in SA kort-kort in nuus en nie oor goeie mediese sorg! – Addington hospitaal in vlamme gehul, 84 pasiënte moes inderhaas ontruim word terwyl hysbakke buite werking is

President van die reënboognasie lyk bang vir Natal en het ’n beplande besoek afgestel weens spanning binne party geledere

Nog ‘n bejaarde verloor sy lewe tydens plaasaanval; gaan die sinnelose moorde net nooit ophou