ANC-regime se NGP weer in die nuus na woordvoerder sê plan sal verstandig geimplimenteer word – Asof die ANC weet wat verstandig is

Staatshospitale in SA kort-kort in nuus en nie oor goeie mediese sorg! – Addington hospitaal in vlamme gehul, 84 pasiënte moes inderhaas ontruim word terwyl hysbakke buite werking is