Staatshospitale in SA kort-kort in nuus en nie oor goeie mediese sorg! – Addington hospitaal in vlamme gehul, 84 pasiënte moes inderhaas ontruim word terwyl hysbakke buite werking is