Staatshospitale in SA kort-kort in nuus en nie oor goeie mediese sorg! – Addington hospitaal in vlamme gehul, 84 pasiënte moes inderhaas ontruim word terwyl hysbakke buite werking is

Addington hospitaal in Durban se radiologie afdeling in ‘n krisis

KwaZulu-Natal se hoof van Departement van Gesondheid bedank

As dit nie slegte diens is in Staats Hospitale nie, dan is hulle kort aan personeel.