Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.
Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.
Enjoyed this post? Share it!
Die Durbanse Addington hospitaal is steeds sonder onkologie fasiliteite. Twee chemoterapie masjiene is buite werking terwyl ‘n nuwe masjien wag om geïnstalleer te word. Die rede vir die gemors is “korrosie” van die masjiene aangesien die hospitaal naby die strand geleë is. Dit is duidelik dat basiese onderhoud, instandhouding nie uitgevoer word nie. Daarbenewens is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!