Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.
Talle afgestudeerde mediese studente moet oor minder as twee weke aanmeld vir hul internskap, maar dit kan nie gebeur nie, want die staat het hulle nog nie geplaas nie.
Enjoyed this post? Share it!
Mediese studente by Wits Universiteit huil oor diskriminasie as dit kom by die uitslag van eksamens van kursusse. ‘n Groep swart studente het gekla dat 27 van hul genote nie geslaag het nie maar dat een blanke student voorkeurbehandeling ontvang het by finale keuring. Volgens visekanselier Adam Habib het die blanke student die tweede hoogste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!