Nieteenstaande die grendelstaat, was Junie ‘n baie slegte maand met byna 60 plaasaanvalle en 7 plaasmoorde, wat waarskynlik beteken dat dit orals sleg was, en weereens beklemtoon dit dat die ANC se Sosialistiese Suid-Afrika baie erger is as Irak tydens die oorlog! Tog het Ramaphosa of Bheki Cele nog nooit die moeite gedoen om ‘n blanke slagoffer van misdaad te besoek nie, nie eens te praat van erken dat dit gebeur nie. Waarom nie? Is hulle bang dat dit die feit sal blootstel dat daar 24 keer meer moorde onder hul gesag is, as gedurende apartheid, wat hulle voortdurend opgrawe en blameer? Soos hierdie tweets onthul, verlang selfs gewone swart mense na die veilige, rustige dae onder apartheid, toe daar vir hulle gesorg is, alles het gewerk, dienste is betroubaar gelewer, en U kon enige tyd, enige plek veilig loop.
Continue reading…