Die vervoer-vakbond Untu sê die passasier-spoor-agentskap oftewel Prasa, se bankrekening is leeg. Sonja Carstens, Untu se woordvoerder sê daar is nie eers geld om nuwe remme vir treine aan te koop nie. Die regsfirma, Werksmans-prokureurs, het ook nou sy dienste aan Prasa opgeskort weens ‘n uitstaande rekening van 19-miljoen-rand. Werksmans het Prasa bygestaan in verskeie..
Continue reading…
PRASA se bankrekening is glo dol leeg!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!