ANC regime is tans onder die vergrootglas van VSA president, Donald Trump oor grondonteiening sonder vergoeding sowel plaasmoorde

Derek Hanekom: “Noem dit wat jy wil, maar die grond was oorspronklik gesteel”

Gwede Mantashe se uitlatings oor beperking van boere se grond is gemaak uit onkunde, hy moet eerder sy mynbouhandves uitsorteer voor hy inmeng by grondonteiening sonder vergoeding

Gwede Mantashe, ANC-voorsitter: Beperk grondbesit van wit boere tot 12000 ha en vat die res sonder vergoeding

Agri Oos-Kaap steun grondhervorming – Nee! Wat het die ou gerook?

Thandi Modise: ‘Swart boere doen beter as wit boere in Suid-Afrika’

Voormalige Lipton-tee-plantasie in ruïnes nadat dit val in die hande van onbekwame swart bestuur