Steve is sobietjie omgekrap of sal ons maar sê hy is nou die hel in vir MultiChoice en wil hof toe, die BLF en EFF kan maar sê wat hulle wil, en hulle kom weg daarmee