Sowat 4 000 wit boere in Zimbabwe het sedert 2000 hul grond verloor en gaan nou miljarde rande by die Suid-Afrikaanse regering as vergoeding eis