‘n Stasiebevelvoerder en senior offisier van die Mitchells Plain polisiestasie is geskors nadat 15 vuurwapens by die polisiekantoor gesteel is. Brig. Cass Goolam is geskors, saam met nog 13 lede van sy polisiekantoor in verband met die wapens se verdwyning. Die besonderhede van die skorsing word geheim gehou, aangesien die polisie dit as ‘n interne..
Continue reading…
Stasiebevelvoerder van Mitchells Plain geskors oor wapens
Enjoyed this post? Share it!
Regime wil grondgrypprogram versnel
Die Grondwaardeerder–generaal wat deur die ANC regime aangestel is, het klaarblyklik in opdrag van die Zuma bewind begin kyk na die vrugbare grond van Verre Noord-Transvaal en Oos-Transvaal. Betroubare inligting wat aan Die Vryburger oorgedra is, dui daarop dat hy fokus op sowat vyf of ses “uitsoek” plase in Oos-Transvaal en minstens een plaas in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassespanning in SA ‘ʼn geweldsiklus’ en dit is tyd dat dit tot einde kom
Dit is nou die tyd om ʼn openhartige en gebalanseerde debat in Suid-Afrika te begin oor die seer en vernedering in die land se geskiedenis sodat die siklus van geweld en trauma tot ʼn einde kan kom. Dít was die pleidooi van dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, en Hélène Opperman Lewis, ʼn sielkundige en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Reserwebank het nié goeie nuus vir Suid Afrika se verbruikers – repokoers bly onveranderd
Verbruikers met skuld het toe nié die tweede keer in twee maande goeie nuus van die Reserwebank gekry nie. Lesetja Kganyago, president van die Reserwebank, het Donderdag in Pretoria die repokoers onveranderd gelos op 6,75%. Dit beteken banke hou hul prima rentekoers op 10,25%. Drie van die ses lede van die monetêrebeleidskomitee het ten gunste..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere kyk hulpeloos toe hoe diere vrek in doogtegeteisterde gebiede reg oor die land
“Die boere wat geraak word, moet hulpeloos sit en toekyk hoe al hoe meer van hul diere, wat ’n inkomste vir hulle en hul gesinne verskaf, elke dag verdwyn.” So sê Imtiaz Sooliman, stigter van die nieregeringsorganisasie, Gift of the Givers, wat dit nou oorweeg om ’n vragmotor en sleepwa te koop om sodoende die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Potchefstroom kry tweede naamsverandering – heet nou JB Marx
Nie baie dorpe of stede kan spog met die uitsonderlike gebeurtenis om ‘n tweede naamsverandering te beleef nie. Dit is egter die geval met Potchefstroom, waarvan die naam enkele jare gelede op omstrede wyse herdoop is na Tlokwe. Die munisipaliteit is later uitgebrei om Ventersdorp in te sluit. Nou is daar weer ‘n naamsverandering op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘Kamma-dokter’ vasgetrek wat vals mediese sertifikate aan motoriste uitreik
ʼn “Kamma-dokter” is Dinsdag in Soweto in hegtenis geneem nadat sy na bewering vals mediese sertifikate aan motoriste uitgereik het wat hulle bevoeg verklaar om vir openbare bestuurspermitte aansoek te doen. “Die dokter het probeer vlug toe wetstoepassingsowerhede van die nasionale verkeersdepartement se teenkorrupsie-eenheid, die Valke, personeel van die mediese raad en departement van binnelandse..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Foto van Google Earth ‘bevestig oorsaak van vuur’ in Knysna brande
’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig volgens AfriForum dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal begin het. Foto: Verskaf Die burgerregte-organisasie AfriForum het Maandag gesê ’n Google Earth-foto wat op 20 April 2017 geneem is bevestig dat die westelike Knysna-vuur op die plaas Elandskraal begin het. Dit stem ooreen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boere in Suid-Afrika word vir die wolwe gevoer !!
Opinie stuk: Ons sien ‘n duidelike prentjie van ‘n verskroeide aarde beleid wat gevoer word deur die ANC regime. Ons sien hoe misdaad aangemoedig word op plase. Ons sien hoe boere se boorde gestroop word of hulle lewende hawe gesteel of blatant geslag word. Dan is daar plaasmoorde wat buite beheer is, en die ANC..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Universiteit van Venda spandeer R5 miljoen op swembad wat leeg staan
Die Universiteit van Venda het ‘n swembad ingerig teen ‘n beraamde koste van R 5 miljoen. Die swembad het egter ‘n wit olifant geword aangesien studente nie die swembad kan gebruik nie aangesien daar nie lewensredders is nie. Die aanvanklike koste was R1,5 miljoen maar het verhoog na R 5 miljoen. Die swembad se water..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Veertienjarige meisie as bruid aan Pensioenaris verkoop en gedwing om as vrou vir hom op te tree – Siek verby!!!
ʼn 62-jarige man en vrou het Donderdag in die hof verskyn op aanklagte van mensehandel. Kapt. Anelisa Feni , woordvoerder van die Valke het gesê die twee is Maandag in Stanger in KwaZulu-Natal vasgetrek. Volgens Feni is hulle die tweede en derde verdagtes wat vir die spesifieke saak vasgetrek word. “Die eerste verdagte (61) is..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
GELDHONGER BOSKNOLLE VOER ‘N FINANSIËLE SKRIKBEWIND OP ONS PAAIE – IS ONS “LOCAL GOVERNMENTS” BESIG OM “TRAFFIC CONTROL” HULLE MELKKOEI TE MAAK?
Ek kyk vandag met verbasing hoeveel “speed cops” (bosknolle) wegkruip agter snelweg-pilare. Jy is skaars by een verby ongeveer 4km so waar as waaragtig daar sit nog een en hulle vang alle motors wat in my rigting ry. In ‘n kwessie van 190 kilometer het ek 8 van die bosknolle gesien plus een padblokkade. Met..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.