Reserwebank Poog om Rentekoers Laag te Hou vir so Lank as Moontlik

Slegte nuus vir verbruikers so voor die fees seisoen, Reserwebank erken SA onvermoë en verhoog rentekoers met o,25% – mense sal maar die gordels moet styf trek en nie onnodige skuld moet aangaan

Die ANC –regering het die land tot ‘n resessie gelei, maar wat beteken dit eintlik vir ons as Suid-Afrikaanse burgers?

Reserwebank het nié goeie nuus vir Suid Afrika se verbruikers – repokoers bly onveranderd