Slegte nuus vir verbruikers so voor die fees seisoen, Reserwebank erken SA onvermoë en verhoog rentekoers met o,25% – mense sal maar die gordels moet styf trek en nie onnodige skuld moet aangaan

ANC-regering is onbevoeg om ekonomiese stabiliteit te bewerkstellig, geen wonder land is besig om in ‘n resessie in te gaan

TLU SA Noord bedank publiek vir ondersteuning

Volgens TLU SA het die boere die ekonomie gered, dus los hulle grond nou uit!